Your Pathway to Success

Graad 8 Meetkunde Soorte Hoeke

graad 8 meetkunde Werkboek Grade 8 Geometry Workbook вђў Teacha
graad 8 meetkunde Werkboek Grade 8 Geometry Workbook вђў Teacha

Graad 8 Meetkunde Werkboek Grade 8 Geometry Workbook вђў Teacha Jy gaan leer van regoorstaande hoeke, ooreenkomstige hoeke, verwisselende hoeke en ko binnehoeke. jy sal ’n stel hoeke as sulks kan klassifiseer, en jy gaan jou kennis gebruik om onbekende hoeke in meetkundige figure te bereken. hoeke op ’n reguit lyn som van hoeke op ’n reguit lyn. in die figure hier onder is die hoeke genommer van 1 tot 5. D. (c) ko binnehoeke: bv. c e = 180° en. d f = 180°. x. (13) om lyne ewewydig te bewys, moet een van die volgende geld: ʹn paar ooreenkomstige hoeke moet gelyk wees of. ʹn paar verwissellende hoeke moet gelyk wees of. ʹn paar ko binnehoeke moet saam 180° wees. vb. 1 (a) bereken die waardes van die veranderlikes; gee redes:.

Wiskunde graad 7 En graad 8 hoeke
Wiskunde graad 7 En graad 8 hoeke

Wiskunde Graad 7 En Graad 8 Hoeke Graad 8 wiskundeles oor die soorte hoeke. Die som van die binnehoeke van ’n driehoek is 180°. ’n gelyksydige driehoek e se sye is almal ewe lank en elke binnehoek is gelyk aan 60°. ’n gelykbenige driehoek het twee sye wat ewe lank is en die hoeke teenoor die gelyke sye is ewe groot. ’n ongelykbenige driehoek het nie sye wat ewe lank is nie. ’n reghoekige driehoek het ’n. Kwadrate, derdemagte en wortels van uitdrukkings. algebraïese vergelykings. dink vorentoe en terug. los vergelykings op deur optellings en vermenigvuldigingsinverses te gebruik. los vergelykings op wat magte behels. konstruksie van meetkundige figure. halvering van lyne. konstruksie van loodlyne. halvering van hoeke. Die verskillende hoeke wat voorkom in meetkunde.

graad 8 Stellings A B C D P O Q A B C D R M N S Agtergrondkennis
graad 8 Stellings A B C D P O Q A B C D R M N S Agtergrondkennis

Graad 8 Stellings A B C D P O Q A B C D R M N S Agtergrondkennis Kwadrate, derdemagte en wortels van uitdrukkings. algebraïese vergelykings. dink vorentoe en terug. los vergelykings op deur optellings en vermenigvuldigingsinverses te gebruik. los vergelykings op wat magte behels. konstruksie van meetkundige figure. halvering van lyne. konstruksie van loodlyne. halvering van hoeke. Die verskillende hoeke wat voorkom in meetkunde. Die som van die hoeke wat op ‘n reguitlyn gevorm word is gelyk aan 180°. (afgekort: ∠ op reguit lyn). twee hoeke wat optel na 180°, byvoorbeeld ∠1 ∠2, word ook supplementêre hoeke genoem. hoeke wat dieselfde hoekpunt en ‘n gemeenskaplike sy het, is aangrensend. so word ∠1 ∠2 dus ook supplementêre aangresende hoeke genoem. 3.2 in kontekste insluitend sodaniges wat gebruik word om sosiale , kulturele en omgewingsbewustheid aan te kweek, meetkundige figure in terme van kenmerke beskryf en klassifiseer, insluitend:3.2.1 sye, hoeke en diagonale (hoeklyne) en hulle verwantskappe, met die klem op driehoeke en vierhoeke (bv. soorte driehoeke en vierhoeke);3.3 woordeskat gebruik om parallelle te beskryf wat deur ‘n.

Comments are closed.